Don’ t take our word for it, hear from our satisfied clients
Hi ek wil vir jou dankie se vir jou hulp en moeite met my skuld.
Ek sal jou verwys as ek hoor van mense wat op debt review wil gaan. Alle voorspoed voorentoe.
Vreindelike groete
Hi Leana and Team
I want to thank you and your awesome Team from the bottom of my heart, for helping us with our debt, controlling and manage it for us, when another organization was taking advantage of us, and we almost lost everything due to their dishonesty. If it wasn’t for you and your great Team, I don’t know where this would have end up. You guys are awesome and I will never forget what you have done for us.
Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om vir jou dankie se sê vir al jou hulp, moeite en baklei om ons te help met die Debt Counceling.
Dit is jou gawe waarin jy funksioneer en sal jy altyd die blessing ontvang in jou besigheid.
Jy het altyd net goeie diens gegee en het ons belange eerste gestel, dankie daarvoor.
Mooi dag.
Good day Leana
Thank you so much for helping me with your team. I really appreciate your service and will definitely refer anyone who also need help.
God bless you and your team.
Baie dankie vir al die moeite, raad en hulp.Ek wil nie eens dink waar ek vandag sou wees as dit nie vir jou advies en hulp was nie. Sukkel maar nog aan. Covid maak dinge maar moeilik maar ek hou kop bo water en is dankbaar vir als wat jy doen. Gods rykste seën. –
Thank you very much Leana, for all of your amazing work I really do appreciate it very much.
Kind regards
Ek was baie tevrede gewees met Leana en haar span.
Hulle het hullegoed van hulle taak gekwyt met my krediteure.
Baie dankie
Ek kan met groot lof se dat Executive Debt Counsellor my lewe gered het, julle diens was op die bol en as dit nie vir julle was nie het sekerlik op straat gesit, Weereens wil ek dankie se vir julle vriendelike hulp en goeie diens, so van my kantaf gee ek EDC n 200% rating ,Ek is ook al skuld loos vir die laaste 3 jaar.
Beste groete aan Leana enhaar span.
Goeie Middag
Ek wil net vir u baie dankie se vir die hulp. Vir die eerste keer in jare kon iemand ons help. Dit is n ongelooflike gevoel wat ek nie kan beskryf. Ek en my man wil net vir u baie dankie se en ons waardeer dit regtig baie.
Vriendelike Groete
Baie dankie vir die oorbetaling! Dit is vir my heerlik om saam met jou te werk!
